Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

[Download] "Die Kielieboom" by Francois Keyser # eBook PDF Kindle ePub Free

Die Kielieboom

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Die Kielieboom
  • Author : Francois Keyser
  • Release Date : January 18, 2020
  • Genre: Fiction,Books,Kids,
  • Pages : * pages
  • Size : 224 KB

Description

Daar is baie wonders rondom ons, ons moet dit net raak sien…

Familie koop ʼn nuwe huis en hul gestremde dogter, Katryn hoor snags geluide vanuit die rigting van die boom. Sy gaan stel ondersoek in een nag en is verstom oor wat sy daar aantref. Sy ontmoet  Å‰ paar eienaardige vriende en sommer gou-gou hou sy partytjies in die nag saam met hulle. Selfs toe daar iets vreesliks met  Å‰ maat gebeur, hou die gelag en vrolikheid nie op nie en so gebeur daar ook  Å‰ wonderwerk wat Katryn in staat stel om te kan loop. 

“Die Kielieboom” is geinspireer deur ʼn boom in ʼn park waar ons dogters altyd gaan speel het.

Die storie is in rym-vorm geskryf en inspireer ons om op die uitkyk te wees vir die wonders van die lewe; in ons kinderjare en des te meer ook in ons grootmens lewe.

Dit demonstreer ook vir ons hoeveel krag daar in blydskap is, soveel so dat  Å‰ jong, gestremde dogter  Å‰ wonderwerk beleef en kan loop vir die eerste keer in haar lewe.


Free Books Download "Die Kielieboom" PDF ePub Kindle